Kleurvolle Inspirasie Vir Grootmense

Kleurvolle Inspirasie Vir Grootmense

Kikker Jou Lewensreis Op Met Kleur En Bybelse Inspirasie
Loseblattwerk
104 Seiten
2016
Christian Art Books (Verlag)
978-1-4316-1532-2 (ISBN)
Für Loseblattwerke gibt es oft unterschiedliche Preise, abhängig von dem Abo der Ergänzungen. Bei einigen Verlagen ist die Fortsetzung sogar Pflicht. Wir erstellen Ihnen gerne ein persönliches Angebot.
Preis auf Anfrage
  • Lieferzeit auf Anfrage
  • Artikel merken
Amylee Weeks neem jou in Kleurvolle inspirasie vir grootmense op 'n kleurvolle reis na vrede. Hierdie inkleurboek is ideaal vir elke ouderdom en smaak, en sal elke dag ophelder met die Bybelse aanhalings by die 50 pragtige ontwerpe.
Inkleurboeke vir elke ouderdom en smaak, gemeng met inspirasie wat elke dag sal ophelder. Dit is wat lesers kan verwag in Kleurvolle inspirasie vir grootmense. Die inkleurboek bied: 50 pragtige ontwerpe. Boekmerke, kaartjies en geskenk-etikette wat lesers kan verpersoonlik en met 'n spesiale boodskap afrond. Skoon bladsye op keersye waarop lesers na hartelus kan skribbel. Inspirerende aanhalings en Bybelverse. Geperforeerde bladsye in ringbind-formaat om uit te skeur en met ander te deel. Amylee Weeks neem lesers in Kleurvolle inspirasie vir grootmense op 'n kleurvolle reis na vrede. Hierdie inkleurboek is die ideale geskenk met ontspanning wat wag om ontsluit te word.
Erscheint lt. Verlag 14.1.2016
Verlagsort Vereeniging
Sprache Afrikaans
Maße 178 x 254 mm
Themenwelt Sachbuch/Ratgeber Freizeit / Hobby Malen / Zeichnen
Religion / Theologie Christentum Moraltheologie / Sozialethik
ISBN-10 1-4316-1532-3 / 1431615323
ISBN-13 978-1-4316-1532-2 / 9781431615322
Zustand Neuware
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich
7 Schritte zur Freundschaft mit Gott - Arbeitsbuch für …

von Andreas Blaschke

Loseblattwerk (2022)
Neukirchener Verlag
16,00